Description
Our world-renowned mustache wax keeps the mustache neat and out of your mouth so you can enjoy your favorite meal without the mess. Get your Buffelsfontein Snorsalf today._x000D_
_x000D_
Ons wêreldbekende snorsalf sal jou neus se troeteldier laat lyk soos dÃe van Beierse adelstand. Dit hou die snor uit jou mond en vergemaklik dus die vreet van verskeie vleise en die soen van verskeie astertjies. Nimmermeer sal koteletvet aan jou snoet-krawat kleef. Nimmermeer sal die skoner geslag gril vir die boskasie op jou bolip. Kry vandag nog jou Buffelsfontein Snorsalf. Wys die wêreld ’n snor so netjies en op sy plek, soos die sade binne ’n sekelbos peul.











Reviews
There are no reviews yet.