Description
Buffelsfontein Troon to Kroon Stortseep was made to wash all the dark cavities between your middle path and your sole silver clean, without drying your beard or anything else. The ladies will love the ocean-fresh scent and men all the attention.
My oupa het altyd na die kinders gebad het gevra: “Het jy onthou om tussen jou polle te was?” Hierdie is steeds baie goeie raad. Buffelsfontein Troon tot Kroon Stortseep is gemaak om al die donker holtes tussen jou middelpaadjie en jou sole silwerskoon te was, sonder om jou baard of enigiets anders uit te droog. Astertjies sal van die oseaan-vars geur hou en manne van al die aandag. So bederf jouself, jou rowwe bliksem… en onthou om tussen jou polle te was.
Reviews
There are no reviews yet.